@article{Pretorius_2023, title={Social justice and the formation of a social justice message by some churches}, volume={58}, url={https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/789}, abstractNote={<p><em>Die sosiale geregtigheid agenda en doelstellings is aan die orde van die dag. Die tipe ‘geregtigheid’ wat deur die beweging voorgehou word is nie kenmerkend van die geregtigheid in die Bybel nie nogtans glo talle christene dat dit verband hou met geregtigheid in die Bybel. Die druk om te konformeer met die sosiale doelstellings het gelei tot die skepping van ’n “ander evangelie”. Die hedendaagse sosiale geregtigheid word beskou as ’n godsdiens wat die mensdom kan bevry van die ongelykhede wat daarin heers. Dit bly in gebreke en is niks meer as die skepping van die verwronge verstand van die gevalle mensdom wat nie harmonie en gelykheid kan verseker nie. Die artikel toon aan dat onkunde omtrent die doelstellings en oorsprong van sosiale geregtigheid tot gevolg het dat die valse leerstelling subtiel die kerk ingevoer is. Verder dat die Christelike kerk die roeping het om die valsheid in die term “sosiale geregtigheid” en die doelstellings daarvan te onbloot as vals en misleidend. Daarmee saam moet die kerk voortgaan om die suiwer evangelie te verkondig wat in staat is om die mensdom te bevry en te regverdig voor God.</em></p> <p>&nbsp;</p>}, number={3&4}, journal={Tydskrif vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship}, author={Pretorius, S.P.}, year={2023}, month={Feb.}, pages={177 - 201} }