@article{Raath_2004, title={The Idea of the State Subject to Law: Lessons from the German Experience 1840-1940}, volume={40}, url={https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/30}, abstractNote={<p>Toe J.P.A. Mekkes, in die aanvangstadium van die Tweede Wêreldoorlog, sy uitgebreide kommentaar oor die ondermyning van die regstaatbeginsel gegee het, was hy in werklikheid besig om ’n ooggetuie-verslag van die disintegrasie van die idee van die regstaat binne die wyer Europese konteks in die algemeen en die onstaan van outoritêre regstaatbewegings spesifiek te lewer. Sy uitgebreide nadenke oor ontwikkelinge binne humanistiese staatsteorieë verskaf nuttige aanduidings vir die identifisering van dié faktore wat hoofsaaklik vir die disintegrasie van die regstaatbeginsel en die konsep van die konstitusionele staat veranwoordelik was. ’n Indringende ondersoek na die ondermyning van die regstaatdenke in Duitsland in die tydperk 1840 tot 1940 toon aan dat die beginsel van soewereiniteit in eie kring nie altyd voldoende antwoorde bied om die ideologiese aanslag teen die staat se regstaak en –owerheidsfunksies te hanteer nie. Dié tendens word toegelig met verwysing na die Suid-Afrikaanse situasie waar die aanslag van die idee van die nasie ernstige bedreiginge vir die konkretisering van ’n genuanseerde regstaatmodel inhou. Die vraag word vervolgens beantwoord tot welke mate die beginsel van soewereiniteit in eie kring uitgebou kan word ten einde tendense soos aangedui teen te werk.</p>}, number={3 - 4}, journal={Tydskrif vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship}, author={Raath, A. W. G.}, year={2004}, month={Jun.}, pages={23-56} }