TY - JOUR AU - Raath, Andries AU - de Freitas, Shaun PY - 2015/06/30 Y2 - 2024/03/29 TI - Samuel Rutherford and the Neo-Thomists: Juristic corporation theory and natural law arguments in Lex, RexSamuel Rutherford en die neo-Thomiste: Juridiese korporasie- teorie en natuurreg-argumente in Lex, Rex Die Skotse teoloog en politieke teoretikus se p JF - Tydskrif vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship JA - TCW/JCS VL - 51 IS - 2 SE - DO - UR - https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/370 SP - 27-53 AB -

Samuel Rutherford en die neo-Thomiste: Juridiese korporasie- teorie en natuurreg-argumente in Lex, Rex

Die Skotse teoloog en politieke teoretikus se politikologiese werk Lex, Rex, is sterk deur die Christelike humanisme van die sestiende ensewentiende eeu beïnvloed. Verwysings na talle klasieke werke van Griekse en Romeinse filosowe asook Middeleeuse bronne kom in dié werk voor. Rutherford maak ook van talle Neo-Thomistiese bronnegebruik by die ontwikkeling van sy standpunte oor die soewereiniteit vandie populus en sy benadering tot natuurreg en natuurlike regte. Alhoewel Rutherford in talle opsigte van die Neo-Thomistiese teologie verskil het, het dit hom nie verhoed om wel bepaalde politikologiese argument uit diébronne oor te neem, binne die konteks van sy Reformatoriese teologiete herinterpreteer en toe te pas nie. Met dié benadering het Rutherforddaarin geslaag om standpunte te ontwikkel wat vir sowel ReformatorieseChristene as andersdenkendes van belang is. Sy werk Lex, Rex, (Die reg en die heerser) verkry daarmee ?n universaliseerbare betekenis.

ER -