Samuel Rutherford’s contribution to Reformed republicanism

Abstract

Rutherford se werk Lex, Rex, beklemtoon die republikeinse idee dat soewereiniteit (afgelei van die goddelike oppergesag) by die volk berus en nie by die heerser nie. Hiermee het Rutherford ’n duidelike alternatief tot Jean Bodin se teorie van gesentraliseerde onsigbare soewereiniteit gestel, as gevolg waarvan Skotland as die bakermat van die verbondsmatige uitdrukking van Reformatoriese republikanisme na vore getree het.

Published

2015-04-24

How to Cite

Samuel Rutherford’s contribution to Reformed republicanism. (2015). Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 51(1), 94-115. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/366

Issue

Section

Artikels | Articles