Missions in the fear of God

Authors

  • P. J. (Flip) Buys North-West University, South Africa

Abstract

Sedert Dawid Bosch sy Spirituality of the Road in 1979 gepubliseer het verskyn verskeie missiologiese publikasies waarin opnuut intense aandag gegee word aan missionale spiritualiteit.
Inderdaad kan vanuit ? verskeidenheid hoeke en oogpunte met oortuiging aangetoon word dat die spiritualiteit van sendelinge, personeel van sendingorganisasies en kerke wat werklik deel wil wees van die Missio Dei ? kardinale invloed het op hulle motivering, volharding, hulle gesindheid, benadering en metodes in sending.
Hierdie artikel ondersoek die betekenis van die Bybelse begrip die vrees van die Here as kardinale dog dikwels ontbrekende perspektief in die besinning oor missionale spiritualiteit.
Die vrees van die Here as Bybelse begrip word verduidelik en die implikasies daarvan vir die praktyk van sendingwerk en die gesindheid van missionale kerke aangedui.

The study of Missions and Missiology has expressed new interest in Missional Spirituality since David Bosch published his Spirituality of the Road in 1979.
It can indeed be argued from many angles that the spirituality of missionaries, the staff of mission organizations and churches that really want to be part of the Missio Dei, has a vital impact on their zeal, motivation, perseverance as well as their practical methods of doing missions.
This article considers the biblical concept of the fear of God as a vital yet often missing aspect of missional spirituality.
The fear of God as biblical concept is explained and then applied to attitudes, approaches and methods of mission there where the rubber hits the road in real hands on missionwork in practice.

Published

2014-08-29

How to Cite

Buys, P. J. (Flip). (2014). Missions in the fear of God. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 50(3), 133-152. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/351

Issue

Section

Artikels | Articles