Modernity, the Judiciary and Christian Benevolence towards the Unborn

Authors

  • Shaun de Freitas, Prof. University of the Free State, South Africa
  • E. Finney University of Pittsburgh, United States

Abstract

Idees het gevolge, en dit is veral oor benaderings rakende die ongeborene waar. Hierdie artikel ondersoek die hedendaagse minagtende houding teenoor die ongeborene. Daar word ook in hierdie verband gepoog om moontlike invloede voort spruitend uit die modernisme te vind. Die regbank is in vele opsigte ’n ak kurate beeld van nie alleen die waardes wat oor die algemeen deur ’n spesifieke gemeenskap ondersteun word nie, maar ook van die waardes wat deur die modernisme onderhou word. ’n Analise van die regsteorieë rakende die ongeborene soos in die Verenigde State van Amerika gevolg, ’n land wat die Recthstaats-idee versimboliseer, toon duidelik dat ’n sensitiewe, menslike en wel willende benadering ontbreek. As remedie vir hierdie toestand, word ook gepoog om die Christelike bydrae tot ’n sensitiewe, menslike en welwillende benadering teenoor die ongeborene te bevorder. Hierdie kan nuttig wees om die heden daagse beweging ver teenwoordigend van ’n gewilde minagtende houding (ook as gevolg van apatie) (hetsy van af ’n regs- of sosiale sy) teenoor die ongeborene in baie gemeenskappe teen te staan.

Published

2010-06-30

How to Cite

de Freitas, S., & Finney, E. (2010). Modernity, the Judiciary and Christian Benevolence towards the Unborn. Tydskrif Vir Christelike Wetenskap | Journal for Christian Scholarship, 46(1 - 2), 21-41. Retrieved from https://pubs.ufs.ac.za/index.php/tcw/article/view/210

Issue

Section

Artikels | Articles